Confrontation deur Kirsty Steinberg: ’n lesersindruk (Deel 1)

“Die verteller neem die leser op ’n sensitiewe wyse op ’n reis van intense belewing om empatie te kry met die pynlike emosionele ervarings van hierdie verskynsel van genderdisforie.”