Commendatio’s: kykNET-Rapportpryse vir Boekresensent van die Jaar 2024
“Nathan Trantraal se bespreking van Vlug van ’n vreemdeling, Bester Meyer se omdigtings van Magmoed Darwiesj se gedigte in Afrikaans, is ’n lig waarby die boek gelees kan word. […] Lindie Koorts se resensie van Onder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk is kragtig, weldeurdag, diepgaande en oorspronklik.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed