Coffee Snobs en Riana Scheepers: Die reis van vers na liriek ‒ ’n LitNet-lesersindruk

“Almal is traag om die museum te verlaat, want die aand was ’n bewys dat die egste, eenvoudigste en eerlikste vorm van kuns nog bestaan. Coffee Snobs se hele vertoning en menswees het dit duidelik gemaak dat hulle sing om hulle storie te vertel.”