Clinton V du Plessis (1963–)

“Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou.” Clinton V du Plessis se skrywersalbum in nou volledig bygewerk.