Cliff-hanger: Sterre is vir altyd deur Sophia Kapp – ’n resensie

Sterre is vir altyd voel asof Sophia ’n eenvoudige liefdesverhaal wou skryf. Maar Janie en Max is komplekse karakters wat iets meer – en diepers – wou hê en verdien het.”