Cliff-hanger: Knal deur Bettina Wyngaard
“Bettina Wyngaard herinner my met hierdie boek dat misdaadfiksie nie net oor bloed en spanning gaan nie – dit gaan oor mense. Oor die lyding wat soms in stilte gebeur. En dat hoop nie altyd lyk soos goud nie, maar eerder soos mense wat bereid is om alledaagse mense teen die ergste van ons samelewing te beskerm.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed