Cliff-hanger: Jy hóéf nie nou te lees wat almal lees nie

“Maar hier is die waarheid: Lees is nie ’n wedloop nie. En boeke leef baie langer as wat dit in die hande van jou gunsteling-influencer oor jou skerm dans.”