Cliff-hanger: Joha van Dyk het haar siel in haar woorde vasgeskryf

“Sy is so jonk, wat kon sy nie bereik het nie. Ek het my kop geskud. Sy het reeds baie bereik. Sy was iemand wie se potensiaal reeds gestalte gevind het.”