Cliff-hanger: Déjà vu deur Chanette Paul

“Sommige families erf grond. Ander erf geld. Die Sheldons erf iets moeiliker: die gevolge van hul pa’s se besluite.”