Churchil Naudé: "Hoe skei mens jou vel van jou gesig?"

“Ek dink die album het so lank gevat omdat daar min mense was wat in my glo, wat grootliks my fout is, want ek kan nie vir mense sê hoe en wat ek wil doen nie …”