Christelientjie die sonskynfeetjie van die Grootrivier deur Riana Scheepers: ’n resensie

“Dis opvallend dat daar iets anders aan die feetjie op die omslag deur Elsabé Ebersöhn is. Sommige lesers sal die gebruik van sonskynfeetjie verstaan en die kloutjie by die oor bring.”