Chris Karsten (1947–)

“Die waarheid was nog altyd vreemder as fiksie. Die plig van skrywers is om deurentyd grense te probeer oorsteek om die fiksieruimte vir lesers te vergroot.” Lees oor die lewe en werk van Chris Karsten.