“Laatmiddag stap ek deur die smal strate. Oral loop buffels, hoenders met kuikens, kinders en makoue rond. Die vallei is toe onder die mis. By elke huisie trek daar rook uit tot bo die berg. Dit reën saggies.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed