China se partyweermagmodel in Afrika

“Mao se partyweermagmodel word sedert Angola se onafhanklikheidswording in 1975 deur die MPLA gebruik om lede van die gewapende magte in die beginsels van Mao te onderrig.” – Fanie Herman verduidelik hoe die Chinese hul partyweermagmodel in Afrika toepas.