China se gebruik van propaganda om die media in Afrika te beïnvloed

“Konstruktiewe joernalistiek is dus ’n praktiese manier om rigting te gee aan China se media praktyke in Afrika.”