China in Afrika: Die era van sekuriteit deur Fanie Herman: ’n onderhoud met die skrywer
“Op grond van die persoonlike kontakte tussen Xi Jinping en Cyril Ramaphosa en hulle persoonlike gesprekke tydens die laaste FOCAC-vergadering is die mening dat Suid-Afrika al hoe nader aan China beweeg.” – Theo Neethling gesels met Fanie Herman wie se boek China in Afrika: Die era van sekuriteit pas verskyn het.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed