Chanette Paul oor haar Anoniem, haar jubelboek

“Ek het beslis gejubel! In meer as een opsig. Vyftigste boek, en wie kan nou nie jubel oor soveel lesers wat deur al die jare lojaal gebly en ander wat bygekom het nie?”