Celeste Slabber-Loriston se Die speletjie: ’n lesersindruk
“Die besonderhede is onskuldig: ’n deur wat nie oopgemaak mag word nie, ’n standbeeld wat jou dophou en ’n gasvrou wie se vriendelikheid iets wegsteek. Die spanning lê in hierdie opstapeling van onverklaarde dinge. Elke toneel skuif die grond effens onder Talia se voete.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed