Cas Vos (1945–)

“Skryf is vir my om tussen woorde asem te haal. My werk is woorde, en skrywe is ’n manier om tot myself te kom. Vir my is dit baie noodsaaklik. Dis ’n doelbewuste bevrydende daad.” Cas Vos se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.