Carlo Daniels in eenmanstuk van Kafka, Die uitweg, by die Suidoosterfees te sien
“Die stuk is baie opwindend. Dit verdien sy plek op die verhoog; dit gryp die verbeelding aan, maar dit handel ook oor temas van armoede, klas en baie ander aspekte van die lewe binne in ’n sisteem.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed