Carin Bester: "As jy nie opstaan vir geweldsmisdade teen vroue nie, wakker jy dit aan"

“Benewens Carin Bester se werk as aktrise en stelontwerper is sy ook ’n vertoonkunstenaar wat haar beywer vir die stryd teen geslagsgebaseerde geweld. Ek het haar uitgevra oor hoekom sy bereid is om kaal voor mense te staan, haar eie bloed te tap vir ’n optrede, en wat die nut is van haar dapper pogings.”