Can we be safe? deur Ziyanda Stuurman: ’n resensie

“Diegene wat meer intellektueel ingestel is, in politieke wetenskap belangstel en studente in hierdie rigting, behoort dit egter leersaam te vind.”