C Johan Bakkes (1956–2025)

“’n Reis is nie net iets wat jy moet verbykry om by die bestemming uit te kom nie.” Lees meer oor die lewe en werk van C Johan Bakkes in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.