Bystanddood – ’n omstrede saak
“Onmenslike lyding word deur menslike ingryping, met die hulp en bystand van die ander, menslik gemaak.” Willem Landman plaas die hoofargumente vir en teen bystanddood (eutanasie, genadedood) op die tafel. Deel gerus jou siening met LitNet in kommentare onderaan hierdie eerste van twee aflewerings.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed