Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk

“Om met ’n kritiese oog na die Bybel te kyk, maar ook om die historiese skat van antieke verhale daarin te kan ken, en te kan herwaardeer, is die twee grootste gedagtes wat Bybelstories in perspektief opnuut by my laat.”