Bybels en die leeukuil van grondbesit: ’n gesprek met Jan Vermeulen

“’n Dosent aan die Teologiese Kweekskool het eendag vir ons gesê: ‘Wanneer jou gebed jou nie laat opstaan en ’n beter mens gaan laat wees nie, het jy nie gebid nie, maar gevloek.'”