Bybel in Kaaps: Priedeke 3 en 4

“Twie is bieter dan een, wan hulle kry meedere uit hulle wêk. Assie een val, dan kannie anner een hom optel. Maa kry daai een jamme wat allien is en val en daa is niemand wat kan helpie.”