Bybel in Kaaps: Priedeke 1 en 2

“Maa nog steeds, toe ek soe alles kyk wat my hanne gedoen het en waavoo ek gewêk het, het alles nog steeds niks bedoelie. Dit was nog steeds ’n gehaloepery agterie wind an.”