Bybel in Kaaps: Jesaja 26

“Gat huis toe, my mense,  gat in julle kames en sluit die deure agte julle. Stiek julleself weg vir ʼn kôt rukkie, tot Got se kwaad veby is.”