Bybel in Kaaps: God maak ’n vebond met Noag

“Vi veetag dae wassie vloed oppie aarde, en soesie water meeder geraakit, het dittie ark hoeg boe die aarde opgelat styg.”