Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 3)

“Hy’t toe uitgegan en drie honnerd jakkalse gevang en hulle stêtte twie-twie vas gemaak anmekaa. Hy’t toe ’n fakkel an elke paa stête vasgemaak; hy’t toe die fakkels angestiek ennie jakkalse los gelaat innie graanvelde vannie Filistyne.”