Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 1)
“Die vrou het geboorte gegie an ’n seun en sy naam was gegie Simson. Hy’t opgegroei ennie Jirre het hom gesieën, ennie Gies vannie Jirre het beginte wakke raak binne in hom en hom beginte lei …”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed