Burning beds

“Die vroue gooi nog vullis op die vuur. Een vee oor haar kop, haar oë skeefgetrek van die rook. Dan gooi sy polistireen op. Doelgerig.”