Buit deur Dibi Breytenbach: ’n resensie

“Breytenbach is reeds gevestig en bekend as spanningsromanskrywer, maar met Buit bereik sy nuwe hoogtes. Dis ’n briljante, hartverskeurende, skrikwekkend realistiese en insiggewende roman oor Afrika en sy mense.”