Bruin identiteit en Afrikaans

“Die tyd het aangebreek dat bruines moet opstaan vir hul taal Afrikaans. Nie om Stellenbosch wit te hou nie, maar om dit te transformeer tot voordeel van alle Afrikaanssprekendes.”