Bruidsmistiek in die geskrifte van die Middeleeuse mistici Hadewijch van Brabant en Rumi

“Na ’n inleiding oor liefdesmistiek en erotiese taal in die algemeen, word hul benutting van die huweliksmetafoor, liefdesmetafore en erotiese taal na aanleiding van aanhalings uit hul werk aangetoon. […] Indien hul onderskeie agtergronde en kulture in ag geneem word, is dit egter duidelik dat dit bloot tradisie was.”