Briewe van heldinne is ’n skitterende vertaling deur WJ Henderson: ’n lesersindruk

“WJ Henderson se vertaling van Ovidius se Heroïdes is soos vars, murmelende water in ’n stroom. Dit laaf die oë, denke en hart van die leser.”