Breyten se gedig en die skoolklok

“En skielik neem die sessie ’n wending. Asof in respons op sinnelose antagonisme, skiet ’n leerlingraadtipe-meisie se hand op: ‘Kan julle asseblief daai gedig weer opsê?'”