Breyten Breytenbach – aanhou beweeg en geraas maak ...

“Na maande se versigtige en eerbiedwaardige bekommernis van vriende kom die boodskap in die ‘uur van die idiote’ op 24 November 2024: Breyten het rustig oorgestap na die groot anderkant.”