Brendin Horner

“Die tamboekiegrasse wieg stadig heen en weer in die wind,
net soos mense wat staan en rou oor 
die dood van ’n geliefde.”