Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk

“Al kan Breekpunt op sy eie as ’n roman staan en al is al die bestanddele van ’n geslaagde misdaadroman teenwoordig, is daar hier en daar haakplekke.”