Braam en die engel by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Nico Scheepers

“Vir my voel dit soos om animasie te kyk wat lewend word. Dis werklik iets wat mens net in die teater kan ervaar.”