Bostaal – taal binne ’n taal deur Kriek van der Merwe: ’n resensie

“Taal speel ’n sentrale rol in die aard en wese van weermagte. Die institusionele en burokratiese aard van weermagte is ’n belangrike realiteit in die wyse waarop daar binne militêre konteks gekommunikeer word.”