Borrel, borrel, vele stof tot nadenke by Woordfees | Toyota US Woordfees 2023

“Die pas afgelope Toyota US Woordfees met sy feestema ‘Borrel’ het by tye die vreugde laat oorborrel, soms die bloed laat borrel van verontwaardiging en woede en op ligter tye bloot die borrels in jou vonkelwyn gesit.”