Borg 'n woord 2013/2014 (en kyk wat is Nataniël se gunsteling-woorde)
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg ‘n Woord-projek 2013/2014 het afgeskop. Nataniël is hierdie slag die ondersteunende kunstenaar van die projek. Willem Botha en Nataniël beantwoord Naomi Meyer se vrae oor die projek.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed