BookBedonnerd XII: ’n onderhoud met Darryl David

“Hierdie fees, Naomi, het ‘hart’ – dis sonder fieterjasies. Dis ’n fees waar skrywers hulle eie boeke smous. En dis ’n fees waar ’n mens unieke boeke sal ontdek.”