Bong Joon Ho: genie sonder grense

“Bong Joon Ho se vorige rolprente openbaar ’n sluimerende uitsonderlike aanslag wat as ’n voorspel en vingeroefeninge dien tot die meesterlike Parasite.