Bokdrolletjies en boeke: 'n Jong leser se indruk van Springboekie deur Fanie Viljoen

“Almal het ander superkragte. Springbokke se superkrag is rugby. En Springboekie se superkrag is lees (en myne ook!).”