Boereverneuker of opreg? ’n Resensie van Die siener deur Yolanda Barnard-Lemmer

“Daar is ook ander opspraakwekkende onthullings. So vertel Gerald dat hy een oggend ’n oproep van die voormalige presidentsvrou Elize Botha ontvang het.”