Boere-souttert sonder grêndgeit

“Die tert weet nog steeds waar hy vandaan kom en giggel so in sy binneste oor die aanstellerigheid van sy grênder niggies, die quiches.”